Visie:
Om ‘n toonaangewende, innoverende en funksionele skool te wees deur middel van professionele optrede en effektiewe bestuur.
Vision:
To be a leading, innovative and functional school by means of professional conduct and effective management.
*****
Missie
Kwaliteit onderrig en opvoeding om sodoende leerders toe te rus vir die lewe.
Mission:
Quality education and teaching to equip learners for life.

