Atletiek
Atletiek is `n sportsoort wat verskeie geleenthede bied aan enige leerder om sy/haar potensiaal tot die uiterste te benut. Atletiek leer ‘n leerder volharding, deursettingsvermoë en selfdissipline om sodoende liggamlike ontwikkeling te bevorder..
Met die variasies van spoed, krag, uithou en veerkrag, wat verskeie items behels, kan enige kind hom/haar uitleef.
Quantum Energy Prestige Atletiekbyeenkom
Spog atletiekbyeenkoms
QUANTUM ENERGY PRESTIGE ATLETIEK BYEENKOMS was ‘n spog-atletiekbyeenkoms wat elke toeskouer vermaak en na hul asems laat snak het.
Die dag het PRAG-ATLETIEK opgelewer wat ons op lense kon vasvang.


Deelname
Al die skole wat deelgeneem het aan die atletiekbyeenkoms was Laerskool Ermelo, Ermelo Primary, Laerskool H.M. Swart, Laerskool Marietjie van Niekerk, Standerton Primary School en Laerskool Jeugkrag. Dit was ‘n voorreg om al die atlete hier te kon hê.
Kalies Bedank
die volgende borge:
HOOFBORG:
Quantum Energy
Maximed Pharmacy
HiCell Cellular
AutoZone Standerton
DALL Konstruksie
Ritchie
Judy Geyser
Fresh Stop
Winkelhaak Verspreiders
Standerton Mills
SASOL
PanSolutions
NASHUA Highveld
Clear Water Plumbing
Sahara Sand
La-Mon Tankers & Trailers
Ola
Stanvaal Landbouprodukte
MG Cash & Carry
Welgedaan Vleismark
CornerConstruction
Papillon Signs
Sonskyn Kunsmis
In2 Security & Fire
Marx Makelaars

