Finansies / Finances
Baie dankie aan die ouers wat getrou skoolfonds betaal.
The school fees for 2022 is R 1 700 per child per month
and is strictly payable in advance, on or before the seventh of each month
as from January up until November.
Indien u eers einde Januarie betaal , is u reeds 'n maand agter.
Bring asb u rekening op datum of tref 'n skriftelike reëling in verband hiermee.
All outstanding school fees will be handed over to our attorneys for collection.
Bankbesonderhede vir internetbetalings
Rekeningnaam:
Laerskool Kalie de Haas
Bank: FNB
Rekeningnommer: 622 846 025 65
Takkode: 270443
Verwysing: U gesinskode
(verkrygbaar by die kantoor)
of u kind se volle name, van en graad.
