fbpx

Krieket

Krieket vorm ‘n integrale deel van Laerskool Kalie de Haas se sport.

 Daar is jaarliks groot belangstelling daarvoor en die spelers presteer uitstekend.

Al die krieketspanne van die skool word afgerig deur goed gekwalifiseerde onderwysers wat jaarliks uitstekende uitslae oplewer.

Die spanne speel ligawedstryde wat dan in ‘n uitklopbasis eindig. 

Krieket begin 3de kwartaal.

Close Menu