fbpx

RUGBY

Kalie de Haas gee groot aandag aan die skep van goeie sportmangees en deursettingsvermo√ę tydens rugbyafrigting.

Ons ontwikkel elke speler om sy volle potensiaal te bereik.

Kalies begin in graad 1 en 2 met rammetjie-rugby

Elke span het ‘n gekwalifiseerde onderwyser-afrigter sowel jong energieke mansstudente wat bystaan.

Wedstryde vind plaas in die tweede kwartaal waar die seuns die basiese beginsels aanleer met die ontwikkeling van tegniek.

Daar is vrienskaplike wedstryde ter voorbereiding vir die liga.

Close Menu