fbpx

Skaak

  Dit is ‘n bekende feit dat deelname aan skaak leerders se konsentrasievermoë en logiese denke verbeter en ‘n goeie basis vir wiskunde is.   Dus vorm skaak deel van die Kurrikulum vir die Grondslagfase (Gr. R- Gr 3) . As ‘n klein skool met relatief min leerders skryf ons jaarlikstussen 2 en 3 spanne vir die liga in, want daar is sowat 20-30 aktiewe skaakspelers wat heelwat meer is as by baie groter skole.
 

Ope-Skaaktoernooi by Kalie de Haas

Close Menu