fbpx

Tennis

Tennislesse word Woensdae vanaf 14:00 – 15:00 aangebied. Laerskool Kalie de Haas poog om soveel moontlik leerders die geleentheid te bied om Tennis te speel. By tennis streef ons daarna om die sport te geniet met goeie sportmangees en die nodige respek vir elke deelnemer.

Close Menu